Monday, September 28, 2009

Marakele 1dag toer

Was dit nou vir jou i toer wat ek nie sommer sal virgeet nie. Ons het vroeg die oggend van sondela af vertrek reguit op die R 511 na Thabazimbie toe waar ons vir i koeldrankie gestop het en van daar af was ons Marakele Nasionale Park toe. toe ons daar aan gekom het , was ons verwelkom en was net biekie ingelig oor die plaas en wat op die plaas aan gaan. Marakele is 67000 hektar groot en het i baie groot verskeidenheid wild soorte bv die Groot 4 hul ongelukkig nie die Buffel nie a.g.v i sekere siekte wat hul da op doen.



Links bo het ons die(Cape Bunting) streep koppie. Mens kry hul gewoonlik op die berge
Regs bo en links onder is van die berge op Marakele waar van die (Cape Griffon Valture) voorkom daar is omtrent 800 broei pare in daai omgewing.