Tuesday, July 7, 2009

leke leke

haha jini dis darm mar leke!!! Dis rerag baie maklik om i bees te melk, mar dis di uithou vermoƫ wat tel. Tien lieter melk in 10 minute is nie i grapie nie glo my.Mar hoe se hul (the more you practise the better you get). Jis dit is darm mar i groot voorreg wat ek het om elke oggend wakker te word en in die natuur te kan wees. Daar is nie i beter ding as om op te staan en die mis oor die springbok vlaktes te sien en die vars oggend lug in te asem nie.

No comments:

Post a Comment