Jini was dit nou vir jou baie fun. Het nie gidink kos maak het sulke baie tegnieke nie!! Kyk net hoe konsentreer ons haha.Na die ou leke sessie is ek gereed om enige iets te maak.
Tuesday, July 7, 2009
Kos maak sessie
Jini was dit nou vir jou baie fun. Het nie gidink kos maak het sulke baie tegnieke nie!! Kyk net hoe konsentreer ons haha.Na die ou leke sessie is ek gereed om enige iets te maak.
leke leke
haha jini dis darm mar leke!!! Dis rerag baie maklik om i bees te melk, mar dis di uithou vermoƫ wat tel. Tien lieter melk in 10 minute is nie i grapie nie glo my.Mar hoe se hul (the more you practise the better you get). Jis dit is darm mar i groot voorreg wat ek het om elke oggend wakker te word en in die natuur te kan wees. Daar is nie i beter ding as om op te staan en die mis oor die springbok vlaktes te sien en die vars oggend lug in te asem nie.
Subscribe to:
Posts (Atom)