Monday, June 22, 2009

TOER NA BELA BELA

Jinne het rerag ni gedink i klein dorp soos Bele Bele kan so intresant wes ni. Ons was uit op n toer om te sien hoe dit gedoen moet word. Hel was dit n vi j intresant, ons het deur die dorp gery en elke 5 minute het ons gestop , want daar is dan iets baie belangriks om te sien op n toer. Die eerste stop was by die informasie sentrum dis gewoonlik waar mens jou gaste kry. 2de was ons by die forever resort war daar baue dinge is om te doen en het baie geskiedenis wat baie intresant is soos bv daar hardloop 22 000 liter water elke uur deur daardie omgewing. 3de het ons na n baie ou begrafplaas toe gery en daar was Andries en Christina Pretorius die eerste eienaars van die ou klein dorpie Het Bat wat nou Bela Bela genoem is. 4de is ons na die groot silo's toe waar ons gehoor het hoeveel ton mielies daardie groot goed kan vat. 5de was ons na die ou Britse blok huis toe waar ons vertel was wat die blok huis gebruik was voor soos bv hy het soldaate in gehaad wat die stasie beskerm het ens. Net oorkant die straat is die ou stasie wat vervoer verskaf het deur Musina na Zimbabwe. Die laaste roete was virby die townships en die Indiese begrafplaas. daarna is ons weer trug plaas toe en Oom Diderick het ons nog goed vertel van die Waterberge die dorp ens.

No comments:

Post a Comment