Monday, June 22, 2009

TOER NA BELA BELA

Jinne het rerag ni gedink i klein dorp soos Bele Bele kan so intresant wes ni. Ons was uit op n toer om te sien hoe dit gedoen moet word. Hel was dit n vi j intresant, ons het deur die dorp gery en elke 5 minute het ons gestop , want daar is dan iets baie belangriks om te sien op n toer. Die eerste stop was by die informasie sentrum dis gewoonlik waar mens jou gaste kry. 2de was ons by die forever resort war daar baue dinge is om te doen en het baie geskiedenis wat baie intresant is soos bv daar hardloop 22 000 liter water elke uur deur daardie omgewing. 3de het ons na n baie ou begrafplaas toe gery en daar was Andries en Christina Pretorius die eerste eienaars van die ou klein dorpie Het Bat wat nou Bela Bela genoem is. 4de is ons na die groot silo's toe waar ons gehoor het hoeveel ton mielies daardie groot goed kan vat. 5de was ons na die ou Britse blok huis toe waar ons vertel was wat die blok huis gebruik was voor soos bv hy het soldaate in gehaad wat die stasie beskerm het ens. Net oorkant die straat is die ou stasie wat vervoer verskaf het deur Musina na Zimbabwe. Die laaste roete was virby die townships en die Indiese begrafplaas. daarna is ons weer trug plaas toe en Oom Diderick het ons nog goed vertel van die Waterberge die dorp ens.

FIRE TRAINING

Woesdag die 17 Junie het ons begin met ons eerste vuur kurses. Eerstens was ons verduidelik wat om te doen in so sutuasie as daar n geval van vuur is. Daarna is ons geleer hoe om met elke pyp of masjien te werk, hoe om die goed aan te skekel ens. Nadat ons gewys is hoe om met alles te werk en ald die reels ken moes ons begin self met die goed werk en beheer. Glo my dis ni so maklik soos wat dit lyk ni daar moet orde wees, daar is reels en regilasies, elke ou het n ander plig wat hy moet nakom bv die man wat die pype afrol en oprol, manne wat die klyn vuurkies slaan, ouens wat met die rugsakke loop en spyt, en natuurlik ook die druiwers van die voertye.

Elkeen van ons het n beurt gekry om die pype te beheer en die water sakke te dra en te spyt, en as jy dink daai goed is lig het j dit verkeerd!!!

Nadat ons weet hoe als lyk en werk moes ons biekie prakties gaan doen het. HAHAHA dit is fun!! om te sien hoe almal lyk in hul brand klere, (helmets) en gas maskers.

binne i paar sekondes of dalk minute moes jy asl aan getrek he en reg wees om te ry. Dan moet jy gese word wat om te doen en wa om te ry. Na dit moet jy so vinnag as moontlik op jou pos wees en gereed wees om te ry.

Naadat jy nou alles reg het, het die voertuig na n plek toe gejaag en ons het afgesprig en vuur gespyt, of geslaan. As j kla is moes jy weer die pype op rol en reg het om na die volgende plek toe te jaag.

Na die oefeningkie hoop ek, ek is gereed om n vuur te kan blus.

Tuesday, June 9, 2009

Wildlife centre




Wildlife centre is almost the best place to work if you love animals. When you work at the WLC you have to be there at 7;15pm in the morning. All the feeding starts at 8;00pm.

first we start filling up botles for all the animals like Mr E our eland Bella the blou wildebeest, the 9 blesbokkies ,fiona the mother that brought up most of the animals in the WLC , Gaffie the giraffe,and Chiekie the zebra.


Then we go over to the cats. Like the three caracles,2 civels.the 2 lions , a few owls , tortoises and the rock monitor.





MY FIRST TOUR I DID.

Today the 13th of June this was one of THOSE days.

It was quite stressfull haha but it was great. when i came at the WLC oom Sieg told me i have to present a tour. The time whent by so it's almost 12;oo then after a few minutes the first guests arived. I welcomed them all in , so that i can start the pretrail brieving , and just a short slide show wat they can expect at the WLC.

After a 15 minute slide show we whent to meet all the animals we have in the WLC. The tour was an our long and we saw about 20 anthelope and 10 birds then 1 rock monitor and a porcuppine. At all the animals i had to say what their names is, what hapend with them y are they here ect.After the tour i had to say thanx, and lead them to the gate.
All that i can say its a lot of FUN!!!!