


Ok dit was nou regtig bja lekker gewees veral toe ons in die veld rond geloop het om grasse te soek. Die ding wat ek nou die meeste van die kurses hou,is die praktiese werk.Ek het nie gedink dis 'n grap toe ons 25 tipe grasse met hul botaniese name,grazing value en nog i paar goed moes ken nie.Mar op die einde is dit bja intresant en lekker.gelukkig het dit nogal goed gegaan toe ons ge-assesseer was.
No comments:
Post a Comment