Wednesday, May 13, 2009

voëls
















Net so paar voels wat ons by die museum gesien het. Die museum was ok sover een van die lekkerste tye gewees. Aan die linker kant bo is i hamerkop i baie intresante voel. Dit is baie maklik om hulle neste uit te ken. Hulle neste is baie groot en lyk soos i onderstebo tent. Hulle vang gewoontlik vis paddas en basies alle water dierkies.

Ek wil nou nie te veel van dit se nie mar ja dis baie baie intresant.

bome

Ons het dan in ons derde week met bome begin.Dit was ook bja lekkr gewees want ons moes 23 bome geken het met hulle botaniese name,watse grond hul verkies,mediesenale gebruike en kulturele eienskappe.

Grasse




Ok dit was nou regtig bja lekker gewees veral toe ons in die veld rond geloop het om grasse te soek. Die ding wat ek nou die meeste van die kurses hou,is die praktiese werk.Ek het nie gedink dis 'n grap toe ons 25 tipe grasse met hul botaniese name,grazing value en nog i paar goed moes ken nie.Mar op die einde is dit bja intresant en lekker.gelukkig het dit nogal goed gegaan toe ons ge-assesseer was.

Tuesday, May 12, 2009

ekologie

Al wat ek da kan se is ,dit is bja intresant.Die eerste week wat ons begin het was ekologie.Ons het eerste geleer hoe werk i voedsel ketting en hoe als perfek in plek val en hoe als net ytwerk.

Monday, May 11, 2009

Eerste dag op sondela

Toe ek die eerste keer op sondela gekom het, het ek gese dis wa ek wil wees.Ons was vriendelik verwelkom met 'n lekker eet en drink dingetjie.Amal het ons di eerste dag laat tuis voel.Die eerste paar dae het ons mekaar en die plaas beter leer ken.Dit was ook ons bekendstelling week.